//

Versorgings Produkte

November 1, 2009 @ 5:51 am posted by admin
  • Hoë tafel met bande wat geheg word aan die halsband om ontydige beweging te voorkom, veral as daar met ʼn skêr gewerk word
  • Knippers met verskeie lemme en kammetjies
  • “Cool-lube”
  • “Blade Wash”
  • Wyetand kamme
  • Skêre (gewoon, geboog en uitdunskêr)
  • Borsels om hare te pof
  • Stroopmes
  • Naelknipper
  • Ph gebalanseerde sjampoo
  • Versagmiddel
  • Ontkoekingsmiddel
  • Parfuum
  • Linte en strikkies

Leave a Reply